Alhoewel die Bonsmara Hoëveld Klub alle redelike voorsorg tref om te verseker dat alle inligting op hierdie webblad akkuraat en aktueel is, gebruik u hierdie webblad nogtans op eie risiko. Die inhoud is onderworpe aan verandering sonder enige kennisgewing.

Nie die Bonsmara Hoëveld Klub, of enige ander party wat betrokke is by die inligting op hierdie webblad is aanspreeklik vir enige skade of verlies hoegenaamd wat mag spruit uit u toegang tot of gebruik van hierdie webblad.

U onderneem om geen inligting op hierdie webblad of wat met hierdie webblad skakel te gebruik in enige eise of sake teen die Bonsmara Hoëveld Klub nie. Skakelings met ander webblaaie is webblaaie wat onafhanklik van die Bonsmara Hoëveld Klub is en ons onderskryf, beheer of lewer geen vertoë, waarborge of voorwaardes betreffende hul inhoud of skakelings nie.

Ons aanvaar geen verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir enige skade veroorsaak deur virusse, wurms of ander kwaadwillige programme aan u rekenaarsagteware, -toerusting of enige ander eiendom wat verband hou met u toegang tot of gebruik van hierdie webblad nie; ook nie vir skade ten opsigte van u aflaai van enige data, teks, afbeeldings, lêers of ander materiaal van hierdie webblad nie.

U moet veronderstel dat alles wat u op hierdie webblad sien of lees kopiereg het, en u is vry om die inhoud vir nie-kommersiële doeleindes te gebruik, mits u geen veranderings daarop aanbring nie. U het die Bonsmara Hoëveld Klub se geskrewe toestemming nodig om enige gedeelte van die inhoud te kopieer vir herververspreiding na of vertoning aan derde partye, of vir kommersiële doeleindes.

_________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

   
 

     
© 2014 - 2023 Hoëveld Bonsmaraklub
Webblad Terme & Voorwaardes

 

 
TELEPHONE:   082 772 7373
EMAIL:   admin@bonsmarahoeveldklub.co.za