Ons
visie is die vestiging van die grootste en mees
innoverende Bonsmara Klub met betrokke lede wat
aktief deelneem aan die beplanning en
implementering van verbeeldingryke en
toevoegende inisiatiewe ter bevordering van die
belange van die Bonsmara ras, klublede en
Bonsmara SA.
2023 BESTUUR
Voorsitter: Jacques Pienaar
● Onder Voorsitter:
Daan Viljoen ●
Tesourier: Quinton Ferreira ●
Addisionele Lid: Carmen Hills
● Sekretaresse: Mara
du Plessis